CERES EN OMSTREKE SE BOERE MAAK EIE PLAN MET KRAG
Sep 02, 2022
3 minutes
LUCILLE BOTHA
’N GROOTSKAALSE projek is tans in die Ceres-vallei aan die gang om hernieubare elektrisiteit vir die landbou-intensiewe valleie van Ceres, die Breërivier en die Hexrivier op te wek.
Die idee vir Gydo Solar & Pump Storage, ’n streeksgebaseerde kragvoorsieningsinisiatief, het jare gelede by mnr. Pieter du Toit, besturende direkteur van die Dutoit Groep, en ’n vriend, wyle mnr. Botha Schabort, ontstaan. Intussen het mnr. Riaan Swiegers, besturende en tegniese direkteur van SPV Renfields en enigste direkteur van Apec Consulting Engineers
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days