In die stryd teen landelike verval vind Oos-Vrystaatse boere die enkel grootste probleem is die owerhede.
Sentraal tot die stryd is die gemeenskap van die Mafube-distrik in die Vrystaat, wat die dorpe Frankfort, Cornelia, Villiers en Tweeling insluit.
Dit het begin met boere verset teen wanbestuur van grondbelasting. Hulle be taal sedert 2019