Kuier

COUPLES: PRAAT AS GELDSAKE KRAP

Miskien was daar lank gelede ‘n tyd toe dit normaal was dat een persoon in ‘n huwelik – gewoonlik die broodwinner – die geldsake beheer het.

Daardie persoon het dan ál die groot besluite geneem oor hoe die geld spandeer moet word (byvoorbeeld op huis koop of geld wegsit vir die oudag). Dalk het hulle ook vir die ander maat ‘n maandelikse toelaag gegee om iets vir hulself en die huishouding te koop.

Deesdae werk dit selde só.

In ‘n wêreld waar altwee in die huwelik waarskynlik werk en nie een van die partye noodwendig die ander een se afhanklike wil wees nie, moet couples leer om die finansiële kant van hul huwelik soos ‘n vennootskap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related