Huisgenoot

PRAAT SÓ MET JOU MAAT OOR GELD

MISKIEN was daar lank gelede ’n tyd toe dit normaal was dat een party in ’n huwelik – gewoonlik die broodwinner – die geldsake beheer het. Daardie party het dan die geld vir albei se oudag belê, groot besluite oor huiskoop en so geneem, en dalk vir die ander party elke maand ’n toelae gegee om iets vir hulself en die huishouding te koop.

Deesdae werk dit selde so. In ’n wêreld waar albei huweliksmaats waarskynlik werk en groter geslagsgelykheid vereis dat nie een van die partye die ander se afhanklike wil wees nie, moet egpare leer om die finansiële sy van hul huwelik soos ’n vennootskap te bedryf.

Dit vereis gesprekke waarop nie almal voorbereid is nie. Hoe praat jy met jou maat oor geld sonder dat dit ongemaklik raak? Hoe keer jy dat jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related Books & Audiobooks