Huisgenoot

HOOR WAT ‘SIEN’ EK

‘DIT WAS SO KIELIERIG!’ BESKRYF SY DIE MISKRUIER OP HAAR HAND

DALK is mense wat kan sien bederf. Met ’n besoek aan die wildtuin is jou oë miskien so vasgenael op ’n olifant se logge lyf of ’n luiperd wat byna versteek in ’n boom lê dat jy maklik kan vergeet van die wonderwêreld wat wag om deur jou ander sintuie ontdek te word.

Maar vir die 15-jarige Anika Barnard is dit anders. Sy kan nie op haar oë staatmaak nie – trouens, sy het glad nie oë nie.

Daarom beleef sy werklik die dinge wat siende mense soms heeltemal verbygaan.

Sy onthou steeds in soveel besonderhede die ervaring – al maande gelede in die Siyafunda Wildlife &

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Van Naïef Tot Kragdrag
DIE modereeks waarvan sy nou amptelik die gesig is, sluit in kantoordrag, oorjasse, rokke en selfs ’n skouersakkie wat na haar vernoem is, die “Monica”. Al dié klere is volgens die vervaardiger ontwerp om die beeld van ’n sterk vrou uit te straal, ee
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
Huisgenoot Sê
POST MALONE EN MORGAN WALLEN Sy gesig vol tatoes kan dalk vir baba bang maak, maar sy rap en sang bekoor. Kyk nou maar hoe dié eksentrieke Amerikaner se duet met die countryster Morgan Wallen die rekords laat spat! “IHadSomeHelp” wasindietweedeweek v

Related Books & Audiobooks