Huisgenoot

DIE GROOTBLOU GAT

’n Geheimsinnige onderwatergrot

ydens die Ystydperk – omtrent tussen 12 000 en 115 000 jaar gelede – het ’n enorme sinkgat langs die kus van Belize in Sentraal-Amerika ontstaan. Dit was nie sommer enige sinkgat, ’n ringvormige koraalrif sowat 80 km van die kus van Belize af. Dis 300 m wyd en na raming meer as 120 m diep. Ons ken sinkgate meestal as iets wat op land vorm, maar die een by Belize het in die see beland nadat ’n grotstelsel ineengetuimel het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related