Middelpunt van die heelal
n die middel van Australië is een van die land se beroemdste bakens geleë: ’n reusagtige, rooi sandsteenformasie wat genoem word (voorheen bekend as Ayers Rock). Dit toring bo die omliggende woestyn uit en is ’n eilandberg – ’n