![f0005-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2idi68iurkbb5vo8/images/fileYH4PQ72V.jpg)
Oos-Afrika
DIE GROOT WILDEBEES-MIGRASIE
is een van die Sewe Natuurwonders: die trek wat meer as 1,5 miljoen elke jaar instinktief rondom maart van Tanzanië na Kenia aanpak voor hulle teen Januarie weer tetugkeer. Die diere beweeg in ’n regsom sirkel tussen die Serengeti- en Masai Mara-ekostelsels