In ’n navorsingsverslag in die tydskrif beraam voëlkundiges dat daar vandag dalk tot minder as 600 van die langbeen-grootswartooievaars in Suid-Afrika, Lesotho, Malawi en dele van Mosambiek en Namibië voorkom as in die middel 1980’s. Dit is kommerwekkend omdat die Suider-Afrikaanse bevolking reeds as kwesbaar beskou word.
Hoe vaar SA se swart ooievaars?
Jul 07, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days