Huisgenoot

DIE BAANBREKER AGTER DIE BARBIE-SUKSES

DIT sal nooit werk nie, moes sy hoor. G’n ma gaan vir hul kind ’n pop met borste en ’n dun middeltjie koop nie. Dit sou in elk geval te in-gewikkeld en duur wees om so ’n soort speelding te vervaardig.

Maar eindelik moes die neebroers hul woorde sluk.

Want haar skepping is vandag nie net ’n pop nie; dis ’n wêreldwye fenomeen – ’n dadelik herkenbare handelsnaam wat pryk op alles van rugsakke, skryfbehoeftes, haarrekkies, tekkies en elke denkbare klere-item tot matte, beddegoed en fietse.

Die speelgoedvervaardiger Mattel het in 2021 ’n rekordinkomste van $1,7 miljard (R30 miljard) verdien danksy Barbie en haar skatkis van produkte – en dít was nog voor die afgelope ruk se bohaai rondom die nuwe Barbie-fliek.

Die rolprent, wat $155 miljoen in sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related