LEEU
22 JULIE – 22 AUGUSTUS
Dit blyk asof werk uiteindelik vir die oomblik ’n gelukkige plek is, so gebruik jou inisiatief om die voortou te neem om iets nuuts aan al jou kolle-gas bekend te stel. Daar moet ook ’n mate van pret ingesluit word, en soos die spreekword lui, is dit nooit te laat om gelukkige kinderjare te hê nie. Alles is dalk nie so rooskleurig nie, maar wanneer dinge ontspoor, moet jy die geleentheid aangryp om ’n nuwe paadjie uit te kerf.
GELUKKIGE NOMMERS
9, 29, 46, 50, 37, 18
LEO SE STRATEGIEË VIR SUKSES
◼ Jou grootste krag is jou geloof in jouself.
◼ ou grootste swakheid is jou ydelheid.
Hoe meer jy skep,