Huisgenoot

Hoe werk ’n magneet?

PALAWA die kameelperd sit in die hoek. Sy is besig om koerant te lees, want sy hou baie daarvan om te weet wat in die wêreld rondom haar aangaan. Boonop is sy baie lief vir lees.

“Hallo, Palawa,” sê Paloeka die leeu.

“O, piesangskil, dit is erg,” sê Palawa en skud haar kop.

“Wat nou? Waarvan praat jy?” vra Paloeka. Palawa kyk op en sien vir Paloeka.

Bibi kom ook by die boomhuis ingeklim.

“Julle sal nie glo wat ek nou net gelees het nie,” sê Palawa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related Books & Audiobooks