Huisgenoot

MOOIER AS SKOONHEID

DAARverskyn hulle saamsaam op die skerm – die prentjie van kreatiewe vrolikheid – die toonbeeld van geliefde Disney-karakters.

Hulle vermaak hul aanhangers met oormaaksessies waarin hulle hulself met grimering omskep in die karakters Ariel en Ursula uit The Little Mermaid, en hul herskepping is iets om te aanskou.

En tog skuil daar agter al daardie vrolikheid ’n storie van pyn.

Joanne Tronconi het ’n innerlike worsteling ervaar voor sy dié pad saam het haar dogter, Clawdeena, aangepak het.

“Dit het ’n ruk geduur om gemaklik in my eie lyf te wees,” sê Joanne vandag in ’n video-oproep uit Florida in Amerika waar Joanne woon.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related