Huisgenoot

SIEN JOU IN DIE HOF!

WAT doen ’n mens as ’n WhatsAppgroep waaroor jy erg is, jou eendag uitboender?

Jy sleep hulle hof toe. Altans, dis wat ’n man van Uganda onlangs gedoen het – met verrassende gevolge.

Jy kan skaars glo dat iemand oor so iets regsaksie sou neem, maar elke land het blykbaar sy strydlustiges.

Ons kyk na dié onlangse saak, asook ’n paar ander vreemde oorsese hof sages wat al opslae gemaak het.

LAAT MY TERUG IN DIE GROEPIE!

Herbert Baitwababo van Uganda was ’n lid van ’n WhatsApp-groep genaamd Buyana My Roots, wat geskep is deur Allan Asinguza, ’n sakeman.

Hul verhouding het versuur toe Herbert in Mei vanjaar Allan se bestuur van die groep be-vraagteken het. Pleks van op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related