TAKE, projekte en opdragte is deel van die skoollewe. Dit voel waarskynlik vir jou asof die onderwysers net jou lewe wil moeilik maak, maar dis darem nie waar nie. Met take kan onderwysers evalueer of jy regtig verstáán wat jy geleer het deur jou kennis, begrip en vaardighede prakties toe te pas.
Jou insig en kreatiwiteit word getoets en jy word blootgestel aan ’n hele klomp vaardighede wat later in jou lewe baie handig te pas sal kom. Jy sal sien.
Van hierdie vaardighede sluit in:
◼ selfdissipline
tydsbestuur