WELKOM IN DIE WÊRELD
VINCENT KOCH
Die Springbokstut en sy vrou, JANDRÉ, het onlangs hul tweede spruit verwelkom. Die paartjie het reeds ’n tweejarige seuntjie, LUCA, en het besluit om hul dogtertjie JANÉ te noem.
Niks in die wêreld kan beskryf hoe dit was om haar die eerste keer in sy