SKERP verhogings in produksiekoste het só ’n groot hap uit die oes se winsgewendheid geneem dat baie somersaaiboere nie veel waarde aan die goeie opbrengste heg nie en eerder vrede maak daarmee dat dit “net nog ’n doodgewone jaar” was.
Intussen beplan boere in die somersaaigebied hul aanplantings vir die seisoen wat voorlê. Maar wat staan hulle te doen om die uitwerking van