Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Só help China SA mielies

China, die wêreld se grootste invoerder van mielies, voer ál minder mielies van Amerika af in omdat daar goedkoper opsies elders is, en waarskynlik ook om politieke redes. In Januarie was invoer tot 70% laer as vroeëre gemiddeldes. Harry Murphy Cruise, ’n ekonoom en kenner oor China by Moody’s Analytics, het aan die BBC gesê behalwe vir goedkoper opsies probeer China sy invoermark diversifiseer ingeval die politieke spanning tussen China en Amerika verder versleg. Die feit dat China sedert Mei vir die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit