SPEENKALFPRYSE was teen einde 2023 laer as 2020 en 2021, maar steeds hoër as in 2019. Dit is volgens dr. Johnny van der Merwe, direkteur van AMT, hoofsaaklik te wyte aan ’n aansienlik groter aanbod, en vraag wat aansienlik laer was as tydens die covid-19-pandemie.
“Wat aanbod betref, het ons in 2018 en