Onherstelbaar. Voorspellings uit die rooivleisbedryf vroeg vanjaar dat pryse teen Mei of Junie kon begin styg, het nie gerealiseer nie.
Trouens, die huidige prysdaling in klas A-karkaspryse is die vinnigste en skerpste sedert 2019 , en na verwagting sal pryse op kort termyn hoogstens sywaarts beweeg. Die gunstige impak van minder