Landbouweekblad

Droër weervooruitsigte maak katoen aantreklik

BOERE in Noordwes en die Noord-Kaap wat katoen binne ’n wisselbouprogram plant, kán wen. Só sê Jozeph du Plessis, lid van Graan SA se uitvoerende komitee en direkteur van Katoen SA, die bedryfsliggaam wat die hele katoenwaardeketting in Suid-Afrika verteenwoordig. Hy het belangstellende boere te woord gestaan op ’n inligtingsdag op sy plaas buite Schweizer-Reneke in Noordwes.

Die Noord-Kaap is lank reeds ’n goeie katoenproduserende gebied en van die land se beste vesel word langs die Oranjerivier onder besproeiing geproduseer. Noordwes hou ook groot potensiaal onder droëlandproduksie in. “Daar is geleentheid vir boere in Suid-Afrika om meer katoen te verbou vir uitvoer, asook om die plaaslike verbruik op te stoot. Die klimaatsomstandighede van Noordwes en die Noord-Kaap is ideaal vir katoen wat baie hitte-eenhede nodig het om suksesvol te groei,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh