Landbouweekblad

Goeie nuus vir beleërde grondboonbedryf

INLIGTING

Plaas ligging: Hartswater, Noord-Kaap

Naam: SA Peanut

Eienaarskap: Maatskappy

Vertakkings: Saaiboerdery, grondboon- en pekanneutfabriek, lusernaanleg en katoenpluismeule

Grondtipe: Sandleem

Gemiddelde reënval: 450 mm per jaar

Kort op die hakke van uitsprake dat grondbone se winsgewendheid ernstig geknou is, sit drie nuwe kultivars uit Texas in die suide van Amerika ’n ander nuweling ore aan – met opbrengste van tot 17% hoër.

Mnr. Alfons Visser, eienaar van SA Peanut, soek al jare lank nuwe kultivars in die buiteland wat ’n groter opbrengs as die huidige kultivars lewer omdat grondboonproduksie in Suid-Afrika bly daal.

“Die bestaande kultivars maak nie noemenswaardige vordering met oesgrootte nie,” sê Visser.

Die drie nuwe grondboonkultivars uit Texas het in die eerste proewe in Suid-Afrika opbrengste van tot 17% hoër op droëland én onder besproeiing behaal as ’n ander nuweling, Schubert, wat in kommersiële besproeiingsaanplantings al meer as 4 t/ha gelewer het.

Die nuwelinge kom van maatskappye in dié deelstaat wat aan SA Peanut die alleenreg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh