Landbouweekblad

Versadigde netwerk pootjie hernubare opwekking

Die staat gaan nie nuwe kragsentrales bou nie, maar daarop klem lê om Eskom se netwerk te vergroot sodat opgewekte hernubare energie aan die kragnetwerk gekoppel kan word. Volgens voorwaardes in die nasionale tesourie se skuldplan van R254 miljard aan Eskom mag die nasionale kragverskaffer egter vir die afsienbare toekoms geen nuwe skuld aangaan nie. Geld vir die uitbreiding sal vanaf die private sektor moet kom.

Intussen is die sewende bodvenster vir die opwekking van hernubare energie deur die nasionale energiekrisiskomitee (Necom) geopen. Die verwagting is om meer as 9

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit