Landbouweekblad

Nuwe kragplan skuif doelpale in bedenklike rigting

TE midde van die energiekrisis en komplekse oplossings wat daarvoor nodig is, was die hoop dat Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne en energie, ’n duidelike roete uit die verknorsing sou skets met die geïntegreerde hulpbronplan (IRP2023). Dit is die padkaart wat die toekoms en beplanning vir Suid-Afrika se energiebehoeftes en -samestelling uitstippel.

Pleks daarvan stel die plan nuwe opwekkingskapasiteit van 29 GW teen 2030 in die vooruitsig, terwyl 50-60 GW se bykomende energie nodig is om die land se energievoorsiening volhoubaar te maak en beurtkrag te beëindig.

Ingevolge die plan gaan die uitdiensstelling van ou steenkoolkragsentrales ook eers uitgestel word,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter