Landbouweekblad

Dreinering gee boerdery groot hupstoot

Dreinering

Op een van die natste plase op KwaZulu-Natalse suurveld kon dreinering die gemiddelde opbrengs van sojabone met 35% verbeter en dié van mielies met 25%.

Die indrukwekkendste verbetering is op die ALS-Boerdery se plaas Buffalo by Newcastle behaal.

Gewasse waarvan die “voete” vir lang tye nat is, is gedoem, want die wortels kry nie suurstof nie en verrot ná ’n tyd. Gevolglik versuip daardie plante en die boer lei groot verliese of word selfs deur ’n algehele misoes in die gesig gestaar.

Die lot van versuipskade het die ALS-Graanafdeling van Thys Joubert naby Newcastle teruggehou. Dit is deel van ALS Agri wat deur hom en verskeie familielede besit word, en wat in 2022 as Landbouskrywers SA se Nasionale Boer van die Jaar bekroon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit