Landbouweekblad

Só red beheerde dreinering Vrystaatse watertafelgrond

O esverliese op die nou reeds berugte watertafelgrond van die Wes-Vrystaat en

Noordwes word totaal onderskat. Die risiko van

’n te hoë watertafel op opbrengs het selfs in normale reënvalseisoene ’n noemenswaardige uitwerking en dit het vonk verskaf aan die kommersiële boerbroerspan mnre. Stephan en Jaro Geldenhuys van Normandien in KwaZulu-Natal om sedert 2017 ondersoek in te stel in die kerngebiede Viljoenskroon, Allanridge, Wesselsbron, Hoopstad, Leeudoringstad en Bothaville. Gereelde lugopnames is gedoen, en gedetailleerde navorsing op twee plase, onderskeidelik naby Misgunst in Allanridge en tussen Bothaville en Hoopstad.

Die broers het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit