Kuier

VOOR JY IETS DOEN

KORTVERHAAL

Lucia is verheug wanneer die filmspan vertrek - met hulle kameras en klankstelsels, rekenaarsen lêers,en hulle geheenen-weer deur die huis.

Die twee bakkies rammel by die paadjie af na die sekuriteitshekke. Sy en haar vriendin Elna staan op die stoep en kyk hoe die bakkies in die verte verdwyn.

“Einde ten laaste,”sê sy. Die dokumentêre program wat hulle oor haar huis kom verfilm het, is klaar.

“Wel, Lucia,”sê Elna,“dis die prys wat jy moet betaal om so ’n huis te bewoon. Wat noem hulle dit?‘’n Mylpaal in die geskiedenis van die Kaaps-Hollandse argitektuur.’”

Ai, oorle’Gaspar, dink Lucia, as jy maar geweet het dat jou droom – waarvoor jy dubbelsyfer-miljoene betaal het – my soveel sonde en ergenis sou besorg. Definitief nié ’n seën nie.

Sy en Elna loop weer die ruim sitkamer in. Sy moet seker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related