Huisgenoot

Hartklop

WAAROOR GAAN DIT?

As jy nog altyd programme soos Grey’s Anatomy, Chicago Med of New Amsterdam in Afrikaans en binne ’n plaaslike konteks wou sien, sal kykNET se nuwe mediese drama jou boei.

Hartklop gee kykers ’n blik in die lewe van ’n groep dokters binne die hospitaalgange, maar ook die drama in hul persoonlike lewe en hoe hulle met die impak van hul roeping worstel.

“Hoewel ons dokters as bomenslik en ons superhelde beskou, is hulle ook net gewone mense met gewone probleme waarmee ons almal kan vereenselwig,” sê Zoë Laband, die hoofskrywer.

“Dit was vir my die grootste inspirasie – om karakters te skep wat ons liefhet en bewonder, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related