Huisgenoot

‘SY WYS GEEN BEROU NIE’

DIE vrou wat in die beskuldigdebank staan, is haar eie bloedsuster. Maar die oomblik toe die regter haar lewenslank tronk toe stuur, bars Joyce Ndlovu in trane van verligting uit.

Die monster, haar suster die reeksmoordenaar, sal nie meer haar eie familie kan seermaak nie. Die nagmerrie is eindelik verby.

In die beskuldigdebank luister die voormalige polisiebeampte Rosemary Ndlovu uitdrukkingloos terwyl sy die een ná die ander lewenslange vonnis opgelê word. Een vir die moord op haar verloofde en een vir elk van vyf familielede van haar wie se bloed sy verspil het.

Die rede vir die bloedspoor? Altesaam R1,4 miljoen aan lewensversekering. En voor Rosemary in 2021 vasgetrek en skuldig bevind is, was Joyce en dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related