GROOT BLOKRAAI
NO 2 499
KOMPETISIEVRAAG
Watter gewyde gebou is ter sprake?
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
WEN ’N BOEK HUMAN & ROUSSEAU
KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
Dié week wen een leser Die afreis van Abel Lotz deur Chris Karsten (H&R, R325).
Die derde boek in die Abel-trilogie maak ’n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan.
In ’n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide vel in formalien gevind word, weet Ella sy is weer