Landbouweekblad

Eenders, maar anders

RubriekVEETEELT

Eenders, maar anders. Dit was ’n klompie jare gelede die wonderlike leuse van die matriekklas van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein.

Dit is besonders, en daarom gebruik ek dit as raamwerk vir ’n paar gedagtes oor diere in nie-selektiewe omgewings teenoor ’n selektiewe omgewing.

Die stelsel is eenders, maar anders, en die diere wat daarbinne presteer, is ook eenders, maar anders.

Ek is dankbaar vir die blootstelling wat herlewingslandbou kry, asook vir almal wat hard daaraan werk om die beginsel te vestig en boere te motiveer, leer en ondersteun om Suid-Afrika en die aarde in ’n beter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related