Huisgenoot

JOU STERRE

KREEF

21 JUNIE – 21 JULIE

Wees versigtig om meer hooi op jou vurk te laai as wat jy kan baasraak met ’n finansiële kwessie, veral as ’n vriend ’n eenmalige geleentheid aan jou probeer verkoop. Gelukkig word die meeste van jou besluite altyd geneem met jou gesin se veiligheid en sekuriteit in gedagte; laat dit jou dus lei om die regte besluite te neem. Die kosmiese boodskapper, Mercurius, beweeg op die 27ste in jou teken, wat helderheid van denke en insig bring.

GELUKKIGE NOMMERS 25, 18, 9, 2, 16, 22

LEEU

22 JUL – 22 AUG

Dit sal goed wees as jy en jou maat vir mekaar soveel beweegruimte moontlik gee. Dit sal nie net onnodige botsings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related