Huisgenoot

DÍS COOL!

FLIEK

NIMONA

Kyk dit op: Netflix van 30 Junie OB

Ballister Boldheart (met die stem van Riz Ahmed) is ’n ridder in ’n futuristiese wêreld. Toe hy van ’n misdaad beskuldig word wat hy nie gepleeg het nie, wend hy hom tot Nimona (Chloë Grace Moretz), ’n ondeunde tiener met ’n aptyt vir chaos, om sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related