Landbouweekblad

Konflik kelder reuse-Soedannese vleisprojek

NuusInternasionaal

WIMPIE ANNANDALE, ’n voerkraalkonsultant van Kempton Park en voerkraalbestuurder van Mena Food, ’n maatskappy van die Soedannese Elnefeidi-groep, het die afgelope twee jaar hard gewerk om die resep vir vleisproduksie met seboe beeste in ’n voerkraal in dié land te vervolmaak, maar hy moes verlede maand die moeilike besluit neem om te vlug.

Met 43 miljoen beeste het Soedan een van die grootste beeskuddes op die vasteland. Net Egipte het meer, sê Annandale. Hy verduidelik dat albei lande met hul woestynagtige landskappe se beeskuddes al langs die oewers van die Nylrivier gekonsentreer is. Met maklike toegang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit