Kuier

ALLEEN TEEN DIE DWELMS

INSPIRASIE

Sy ken ál die dwelmsmouse van Eldoradopark in Johannesburg en weet waar elke dwelmnes is. Dereleen James (46) vrees nie meer dié mense nie. Dít kan jy duidelik sien in ’n video wat onlangs soos ’n veldbrand op sosiale media versprei het waarin sy haar frustrasie met die dwelmsituasie in dié gemeenskap uitspreek. Sy het die video voor ’n dwelmhuis geneem nadat haar seun, Kaylin (27), ná sewe dwelmvrye jare ’n terugslag gehad het.

Haar frustrasie is aanvoelbaar. Sy is duidelik ook moeg. Moeg gesukkel om mense sover te kry om saam te staan en op te staan om verandering te bring; moeg ná Kaylin se terugslag en die diep emosies en trauma wat weer na die oppervlak gebring is daardeur, en die gedagte dat sy wragtig nie wéér deur hierdie hel sal gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related