Huisgenoot

CHARLIE SE ENGELE

AS DIT by die vroue in Charles se lewe kom, dink ’n mens dadelik aan die twee wat die meeste opspraak gewek het: Diana en Camilla.

Maar voor hy in 1981 op 32 jaar oud met Diana getroud is, het Charles ’n reputasie as losbol gehad en is hy beskou as die wêreld se hubaarste alleenloper.

Hy het met talle vroue uitgegaan – ’n groep wat deur die pers “Charlie se engele” gedoop is – maar het stilletjies onderneem om teen omtrent 30 jaar oud voor die kansel te staan.

Charles het glo 20 verhoudings gehad van die ouderdom van 19 tot hy lady Diana Spencer ontmoet het, twee verbreekte verlowings inkluis. Die jong skoonhede van wie hy gehou het, was gewoonlik glansryke sosiale vlinders.

Charles wou met lady Jane trou, maar die intense media-aandag was uiteindelik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related