Landbouweekblad

WERKTUIE Deel van ’n groter som

Maatskappy-profiel Case IH

Hoofkantoor: Isando, Gauteng

Bedieningsgebied: Nasionaal

Produk: Landbou- en boerderytoerusting.

Case IH is ’n maatskappy met ’n ryk geskiedenis, in Amerika en later ook in Suid-Afrika. Help dit om al só lank in die landbou te wees?

Ons erfenis en behoud by Case IH is om ons mark te verstaan, en om voortdurend saam met die landbou se veranderlikes aan te pas en te groei. Om relevant te bly, moet jy jouself gereeld herontwerp. Met ’n sterk geskiedenis van 180 jaar kom die ervaring om strategiese skuiwe in en rondom ons besigheid te kan maak sodat ons die toekoms sterker kan ingaan.

Julle is deel van CNH Industrial, ’n Italiaans-Amerikaanse multinasionale maatskappy met sy hoofkantoor in Brittanje. Die maatskappy is op die New Yorkse aan- delebeurs genoteer en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related