Die Tuinier Tydskrif

Hallo Baba…

Jou ma met haar pedantiese siel, het nadat sy die goeie nuus gehoor het dat jy op pad is, my ingelig dat sy graag wil hê dat jy‘n speelmat moet kry met verskillende teksture om te voel. Ek het in my mou gelag want‘tekstuur’ sal die laaste ding wees waaroor ek bekommerd sou wees as ek in haar skoene was. Ek dink jy sal waarskynlik en vir ‘n taamlike tydjie daarby, dalk meer wil fokus op ander t-woorde soos tietie en tietiebottel.

Jou mamma met jou, die ontkiemende saailing daar in haar kweekhuis, het my met afwagting aangekyk, so asof ek in…

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Waterslim Tuinmaak
Water Wise, Rand Water se omgewingshandelsnaam, is op die voorpunt om opvoeding en bewustheid van waterbewaring en ander omgewingskwessies te bevorder. Water Wise het die Water Wise Organic Food Gardens-inisiatief ontwikkel met volgehoue toewyding om
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners

Related