Landbouweekblad

Boere wys die Cape Epic wie is baas

Ná maande in die oefensaal was verskeie boere op 19 Maart onder die 680 spanne wat by die Meerendal-wynlandgoed naby Durbanville weggespring het vir die Absa Cape Epic, een van die wêreld se moordendste bergfietswedrenne wat oor agt dae strek.

Thys Louw van Diemersdal naby Durbanville meen dit is geen verrassing dat boere so ’n voorliefde vir hierdie epiese wedren het nie.

“Ons wat op die plaas grootgeword het, het nie op die teerpad leer fietsry nie. Ons ken van oor slootjies ry en weet wat die wiel gaan doen as jy oor ’n klip ry. Ons verstaan die terrein baie goed, wat ’n groot voordeel is.”

Drie keer skeepsreg

Vir Neil Retief, ook ’n wynboer en een van die bekende vier neefs van Van Loveren op Robertson, was dit vanjaar sy derde Cape Epic, wat hom nou lid maak van die gesogte Amabubesi-klub. Dié-heupe was daar egter geen keer aan hom sedert die bergfietsgogga gebyt het nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding