Landbouweekblad

Graanboerdery se angel getrek

KORTOM

■ Die einde van Klaas Malan se deelname aan die boubedryf het die begin van ’n nuwe boerdery-era met meer grond en mielies ingelui, asook groter diversifikasie met beeste.

■ Daarna het die beginsel van dekgewasse in wisselbou met mielies, gekombineer met beeste, ’n blinknuwe toekoms ingelui.

INLIGTING

Ligging: Grootfontein, Namibië

Naam: Venus

Eienaarskap: Beslote korporasie

Vertakkings: Mielies, dekgewasse, beeste, selfsorg-gastehuise en kampeerterrein.

Grondtipe: Sand- tot swart turfgrond

Veldtipe: Soetveld

Gemiddelde reënval: 500 mm/jaar

Waar hy voorheen net ’n graanboer was en aan misoeste uitgelewer was, word die inkomste op Klaas Malan se plaas, Venus, by Grootfontein nou ongeveer om die helfte tussen ’n bees- en graanboerdery verdeel.

Dit verminder die risiko heelwat – grootliks danksy dekgewasse.

“ ’n Droogte beteken niks as jy nie iets daaruit leer nie. Die 2019-droogte het my laat besef ’n mens moet jou blootstelling aan droogtes verminder deur beter praktyke te volg en voorsiening te maak vir wanneer die volgende droogte aanbreek.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding