Uit: Die Landbouweekblad, 22 April 1953
Op Kakamas staan waarskynlik die oudste hidro-elektriese kragsentrale in Suid-Afrika. As ’n mens in aanmerking neem dat dit sedert 1914 slegs sowat £150 aan herstelkoste gekos het en daar vandag feitlik nie iets soos onderhoudskoste aan die masjiene