Landbouweekblad

DIS MOS MUSIEK INMYORE...

Manie sien melkboere wat liefhebbers van klassieke musiek is, kan nou die koste van hul musiekversameling van belasting aftrek omdat dit as insetkoste vir die boerdery beskou kan word.

Dít is nou nadat ’n plaaslike studie by die Universiteit van Pretoria getoon het dat aanhoudende rustige klassieke musiek koeie kan help om meer melk te produseer. Ja. Komponiste soos Mozart, Beethoven en Grieg het sekerlik nie besef dat hulle ’n bydrae tot die landbou lewer nie. Daar is bevind dat strelende klassieke musiek melkkoeie se stresvlakke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related