Skinder kom al baie jare met ons aan. Ons leen graag ons ore uit vir ’n brokkie skindernuus en aanvaar dit dikwels as die waarheid sonder om vir bewyse te vra. Maar die ware probleem kom in as ons dit oorvertel sonder om seker te maak van die feite of die gevoelens van die een waaroor geskinder word, in ag te neem.
Só kom vertel jou kollega van “dinges” wat by “dinges” geld geleen het, al het ons almal net gister “gepay”. Ons versprei