Hoe het Warm in WOL/WOOL ontstaan?
Ons boer al vier geslagte lank op Liebenbergsvlei in die Suid-Vrystaat. Omdat die velle van die Dohne-Merino-skape baie min werd is, het ons besluit om dit eerder self te was en te verwerk. Die proses was egter ingewikkeld en duur, en daarom nie vir ons volhoubaar nie. Toe ek hoor dat Judy Bester van die nabygeleë Fauresmith, wat jare lank