Landbouweekblad

VRAE OOR UITVOERBAARHEID VAN LAER BEURTKRAG VIR LANDBOU

DIE onbepaalde verhoging van beurtkrag tot fase 6 op 19 Februarie werp ’n skadu oor die regering se spogsessie drie dae vantevore oor vordering met sy “energie-aksieplan”.

Die landbousektor het voorheen gewaarsku fase 6 is onhoudbaar vir produsente en plaas onaanvaarbare druk op die sektor. Daarom is gesprekke en prosesse aan die gang om die sektor as noodsaaklik te verklaar binne die nasionale ramptoestand vir die kragkrisis.

Volgens mnr. Nicol

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit