Idees

LAPTAAL

ie ingang van my huis voel rustig. Nie soseer omdat ek oor die jare rustiger geword het nie, maar omdat jy met die instap die reuse-Madonna teen die muur sien. So het sy my laat voel toe ek haar ses jaar gelede vir die eerste keer by die Tierlantynkies-mark in Pretoria sien hang het en so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees2 min read
Ken Jou BOTTERROOMVERSIERSEL
In sy eenvoudigste vorm is botterroomversiersel 'n mengsel van botter en versiersuiker wat saam verroom word om 'n versiersel te vorm. Dit word gebruik as vulsel, versiersel en om koeke en gebak op te kikker. Dié botterroomversiersel is die maklikste
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel

Related