GEMAAK DEUR ’N ARTISAN
s jy op soek is na dekorstukke en huisware wat tydsaam en met sorg geskep is, moet jy Ethos Store se aanlynwinkel by besoek. Die onderneming is gebore uit ’n liefde vir beeldskone interieurs en die vreugde wat daaruit geput kan word om unieke stukke plaaslik en internasionaal op te spoor. Die items word uitgesoek op plekke so ver weg soos