ontwikkeling van die nywerheidsone in die Vhembe-gebied is volgens wetenskaplikes ’n bedreiging vir die streek se landbou, watersekerheid, toerisme, ekologiese integriteit én kulturele en paleontologiese erfenis. Hulle sê die situasie is dringend omdat sekere tenders vir die projek reeds einde 2022 gesluit het. Hulle is lid van ’n subkomitee van die wetenskaplike adviesgroep oor dringende situasies (Sage). Die
Kenners kap talle gevare van Limpopo mega-nywerheidsone
Feb 10, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days