Landbouweekblad

URAANPLANNE KAN KWESBARE NAMIBIESE WATERBRON SKEND

Landbougemeenskappe in Namibië is bekommerd dat moontlike uraanontginning ’n baie belangrike waterbron vir verskeie gemeenskappe in die gedrang kan bring, nie net in Namibië nie, maar ook in Suid-Afrika en Botswana.

Eksplorasiebedrywighede vir uraan is tans onderweg in die gebied by Leonard-ville in die Omaheke-streek aan die noorde van die Stampriet-akwifer. Die maatskappy Headspring Investments, ’n filiaal van Uranium One, die uraanvertakking van die Russiese staatsonderneming Rosatom, beoog boonop om ’n toetsontginningsaanleg naby Leonardville op te rig.

Rosatom was die maatskappy by wie oudpres. Jacob Zuma 9 600 MW se kernreaktors wou koop as deel van sy omstrede kernplan. Die Wes-Kaapse hooggeregshof het egter in 2017 ’n stokkie daarvoor gesteek, met die regter wat bevind het dat die ooreenkoms tussen Eskom en Rosatom meer as net ’n samewerkingsooreenkoms was.

Die waterbron ter sprake is artesies tot subartesies. Dit kom voor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh