Landbouweekblad

DIE SLAGTING OP ONS PAAIE

Een van die baie dinge wat boere warm onder die kraag maak, is die gebrekkige toepassing van verkeersreëls in en om veral die kleiner dorpe.

Onpadwaardige en ongelisensieerde voertuie; voertuie wat sommer in die middel van die straat stop om te gesels (dit sluit polisievoertuie in); parkering aan die verkeerde kant van die straat; roekelose bestuur; en dronkbestuur veral vanaf Vrydagmiddae af is ’n algemene prentjie.

Daar is in elk geval gewoonlik niemand wat bloedtoetse kan doen nie, al word die oortreder gevang.

Die Padverkeer-bestuurskorporasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad6 min read
Oor Pryse, Markdruk En Die Toekoms Van Vlote
Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels. Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom? Ons probeer
Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d

Related